PROFESSIONELE TENNISAFRIGTER

Marinus Potgieter

Tel: 012-6668781

Sel: 083 6333 797

FAKS: 083 8 6333797

E-POS: mwmstbw@mweb.co.za

Afrigting

Reëls van afrigting

Junior Klub

Jongste Nuus

Ballewales

MST Zwartkop Tennisakademie

 

   MST bied balvaardigheidsoefeninge en tennisafrigting aan vir kleuters, beginners, gevorderde leerlinge asook volwassenes.

    Afrigting word bedags of saans aangebied. Daar is verskeie groepe om vir oud en jonk die geleentheid te gee om tennis te geniet.

   Ons streef daarna om op hoogte te bly met die nuutste internasionale tegnieke en afrigtingsmetodes. Dit is egter belangrik om 'n liefde vir tennis te kweek en vir die kinders om die lesse te geniet.

Skakel ons gerus vir verdere inligting of om 'n tyd te reel om u kind te evalueer

[Afrigting] [Ballewales]  [Junior Klub]  [Jongste Nuus] [Reels van Afrigting]  

[MST Zwartkop Tennisakademie]

Resolusies 800 x 600 deur Microsoft Internet Explorer

 

deur  Ilse Muller (2002/09/19)