LIESL POTGIETER

(B.Com Sport & Rekreasiebestuur)

 

Tel: 012-666 8781

Sel: 083 6333 799

FAKS: 083 8 6333797

E-POS: mwmstbw@mweb.co.za

Afrigting

Jongste Nuus

MST Zwartkop Tennisakademie

Tuisblad

Junior Klub

Reëls van afrigting

Kinders word op 'n genotvolle wyse balvaardighede, balans, voetwerk, hand-oog koordinasie en sosialisering geleer.

Nadat die basiese balvaardighede bemeester is word die kinders bekendgestel aan TENNIS, RUGBY, KRIEKET, NETBAL, HOKKIE & ATLETIEK.

Indien die verskillende sportsoorte afgehandel is word die klem verskuif na tennis. Kinders word volgens die nuutste internasionale metodes die fynere tegnieke geleer. Die klem bly egter nog steeds op pret.

Skakel gerus vir Liesl indien u nog vrae het.

[Tuisblad] [Afrigting] [Reels van Afrigting]  [Junior Klub]  [MST Zwartkop Tennisakademie] [Jongste Nuus]